Welcome to Harrismith Primary School

Established in 1914, Harrismith Primary School is the pride of the Harrismith Community, providing education of excellence.  We are proud to welcome you to our website, where you will find all the information you need about our school.

Latest Articles

Mugg & Bean Mugg & Bean Donation Mugg & BeanThank you to Mugg & Bean Montrose and Bergview, Harrismith for the donation to the LSEN (Learners with Special Educative Needs) class at Harrismith Primary School. Your donation is much appreciated. On the photo are the learners of the LSEN class. Read More 29.09.14
Enviro-Quiz Enviro-Quiz Sasol / Forever Resorts Enviro Quiz 2014 Baie geluk aan die leerlinge van Harrismith Primêre Skool wat deelgeneem hetaan 'n vasvrae oor biodiversiteit. Hiermee dring hulle deur na diesemi-finale rondte wat hulle onder die top 100 skole plaas wat deelneem.Die 10 beste spanne sal deelneem aan die finale rondte gedurende die naweekvan 1 November by die Forever Resort Gariep. Op die foto van links na regs: Merize Koegelenberg, Kayla van Dyk, SunitaBezuidenhout, Mnr Anthon Ferreira, Alita de Jage... Read More 29.09.14
Vrystaat tennis Vrystaat tennis Vrystaat Tennisspan 'n Groot eer het Bianca Engelbrecht van Harrismith Primêre Skool te beurt geval. Sy is gekies vir die Vrystaat 0/13 tennisspan wat van 10 - 16 Desember 2014 aan die SA Skole Nasionale Kampioenskappe in Pretoria gaan deelneem. Bianca is die eerste speler van 2002 wat weer die skool in die Vrystaat tennisspan verteenwoordig. Read More 29.09.14
Nautilus Wiskunde Nautilus Wiskunde Nautilus Wiskunde Leerders van Harrismith Primêr presteer in Wiskunde 36 leerders van Harrismith Primêr het Saterdag, 7 Junie 2014 aan dielandswye Nautilus Wiskunde kompetisie in Bloemfontein deelgeneem. Baie geluk aan Thokozani Mchunu wat 'n algehele 4de plek in die Graad 7afdeling behaal het met 83 %. Dit is voorwaar 'n puik prestasie! Hardy van Graan behaal 77 % en Kefiloe Masondo 70 %. Baie geluk aan hierdieleerders. Op die foto is van links: Juf Salmari Bell, Hardy van Graan, KefiloeMa... Read More 15.09.14
Netbal O/10C Netbal O/10C Netbal Liga wenners 2014!!Die O/10C span is vir die tweede agtereenvolgende jaar die wenners van dieOos-Vrystaat. Baie geluk aan mev Elna van Sandwyk en haar span.Foto van links: Mev Elna van Sandwyk, Zanele Tshabalala, Kopana Kearabetswe,Bonolo Mokotjo, Amahle Nyembe, Mabatho Khomamatoli, Mamello Mbongo enNericia Bisschoff Read More 15.09.14
Netbal O/11C Netbal O/11C Netbal Liga wenners 2014!!Mev Andreé Corver en die O/11C span bring vir die eerste keer die skildHarrismith toe.Op die foto voor is: Boitumelo Tsubella, Kamohelo Mashiloane en NtabilengMoetselaAgter: Mev Andreé Corver, Zama Sibeko, Sithembiso Mchunu, Bonolo Motjale enBianca Allers Read More 15.09.14
Netbal O/13B Netbal O/13B Netbal Liga wenners 2014!! Harrismith Primêr vat 8 spanne na die finaal en spog met 3 liga wenners indie Oos-Vrystaat. Baie geluk aan mev Melandi Clarke en haar O/13B span wat vir die eerste keervanaf 1990 weer die skild teruggebring het Harrismith toe.Op die foto voor is: Modiehi Mosia, Dimpho Moloi en Zinhle ZuluAgter: Mev Melandi Clarke, Palesa Mosikili, Boitumelo Nyati, NolwandleNkabinde en Mpho Keswa. Netbal Liga wenners 2014!! Read More 15.09.14
Eerste span borge van tennis Eerste span borge van tennis Harrismith Primêre Skool Eerste Tennisspan Die eerste tennisspan is reg vir die kwartaal se liga wedstryde. Baie dankie aan Willem König van Iceburg Security vir die borg van die tennisspan se klere. Ons dra dit met trots. Foto:Agter links na regs: Willem König (Iceburg), Retha Ferreira (afrigter), Willie Brits (Iceburg)Middel links na regs: Zani Burger, Alita de Jager, Bianca Engelbrecht, WG Spies, Adri van TonderVoor links na regs: JW van der Merwe, Righardt de Beer, Wessel Hamman Read More 12.09.14

Facebook News

left direction